Waray-Waray Wikipedia
Voorkoms
Tipe webwerf | Wiki |
|---|---|
| Beskikbaar in | Waray-Waray |
| Gestig | 25 September 2005 |
| Eienaars | Wikimedia Stigting |
| Skepper | Wikipedia-gemeenskap |
| URL | war.wikipedia.org |
| Registrasie | Opsioneel |
| Huidige status | Aktief |
Die Waray-Waray Wikipedia is die Wikipedia vir die Waray-Waraytaal wat deur ongeveer 2,6 miljoen mense in die Filippyne gepraat word. Die Wikipedia is op 25 September 2005 begin. Dit is tans die sewende grootste Wikipedia met ongeveer 1 267 055 artikels. Die meeste van die artikels word deur 'n bot geskryf.